bande wat bind (ebook) 9781547510702
  • Comenzar a leer

BANDE WAT BIND EBOOK


Valora este libro

3.49€

3.32€

Acerca del eBook
  • Formato: EPUB - SIN DRM
  • Editoral: AMY BLANKENSHIP
  • Lengua: EUSKERA
  • ISBN: 9781547510702
Sanctuary is n privaat weggesteekte vakansie oord op sy eie private berg. Angel Hart het op Sanctuary groot geword, altyd deur almal teen die buitewêreld beskerm. Sy was altyd in die drie mans waarvoor sy lief was se geselskap tot haar famielie besluit het om haar weg te vat.Twee jaar later kom sy terug vir n kuier en bring haar eie kêrel saam.
Skielik vind Angel haarself die middelpunt van verskeie mense se obsessie en hulle intensies is om haar nooit weer toe te laat om Sanctuary te verlaat nie. Die geheime obsessies raak n dodelike spel van besitlikheid, soos die mans wat haar lief het die gevaarlikste mans op die berg word.

Inseparables, comprar "BANDE WAT BIND (EBOOK)" junto con:

Opiniones "BANDE WAT BIND (EBOOK)"

No hay opiniones para este producto

Hazte un hueco en Casa del Libro, regístrate